Welkom by SA Vryskutskrywer - Adverteer by ons

Dankie vir jou belangstelling om jou produk of diens by ons te adverteer.

Bemarkingstatistiek om te oorweeg is:

sowat 2,000 nuusbrief-intekenare;

? meer as 2,450 Facebook-   aanhangers;

  • amper 800 Twitter-volgelinge; 

  • blootstelling op Google+, LinkedIn en Pinterest;

  • sowat 150 spesifieke SA Vryskutskrywer-groepslede;

  • minstens 6,000 weeklikse bladbesoeke (± 24,000 per maand);

  • talle professionele skrywers wat hierdie blad as gunsteling gestoor het;

  • verskeie webwerwe en instansies wat spesifiek op Suid-Afrikaanse skrywers gemik is, waaronder ons eie twee blogs ; en

  • lae advertensiekoste vanaf R50 per week (afhangende van die grootte van die advertensie en dringendheid van die inligting).

Ons aanvaar promosiemateriaal van bykans ENIGIETS waarin skrywers - en verál vryskutskrywers - sal belangstel. Dit sluit in konferensies, skrywers- of boekefeeste, boeke, dienste, blogs, webblaaie, kursusse, produkte, hulpmiddels, ens.

SA Vryskutskrywer behou egter die reg voor om versoeke van die hand te wys in 'n poging om ons Advertensieblaaie as 'n uiters betroubare bron van inligting vir skrywers te bedryf.

Kontak ons met enige navrae, versoeke of besprekings of maak gebruik van die beskikbare aanlynhulp om dadelik kontak te maak.

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Tuisblad Skryfkursusse Blitskursusse

Sluit venster


Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: