Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Hoe lyk jou leesgewoontes?

Lees jy bra langtand aan 'n roman, maar verslind behoorlik 'n niefiksieboek?

Het jy 'n voorliefde vir feite en 'n talent vir skryf?

Dan is jy heel moontlik die tipe mens wat 'n nie-fiksieboek moet skryf. Dit kan enigiets wees... van 'n geskiedkundige boek tot 'n biografie, familie-geskiedenis of 'n feitelike werk oor iets waarin jy boek. Of dit kan selfs 'n onbekende persoon se interessante lewensgeskiedenis vasvat.

Punt is net, as jy lus voel om 'n nie-fiksieboek te skryf, is hierdie kursus ideaal vir jou.

Duur: 5-10 maande 

Modules: 6 modules

Kursusfooi: R5,000

Afbetalingsopsies

R2,500

X 2

R1,667

X 3

R1,250

X 4

R1,000

X 5

R835

X 6

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: