Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Geheime van Gemeenskapsjoernalistiek 

  • Stel jy belang in die nuus?

  • Wil jy graag deel wees van nuusinsameling?

  • Wil jy jou naam in druk sien?

  • Mis jy nooit 'n belangrike gebeurtenis op jou dorp of in jou woonbuurt nie?

  • Is jy nogal bedrewe met die pen en kamera?

As jy nog altyd daarvan gedroom het om 'n koerantverslaggewer te wees, is hierdie jou kans. Gemeenskapskoerantjoernalistiek gee jou die geleentheid om jou droom uit te leef terwyl jy jou lesers ingelig en op hoogte van gebeure eie aan julle gemeenskap hou.

*Let wel: hierdie kursus is ideaal vir diegene wat graag vir hul plaaslike koerant wil werk.

Duur: 3 maande 

Modules: 5 modules

Kursusfooi: R1,500

Afbetalingsopsies

R750 X 2

R500 X 3

  • Hoe lyk die gemeenskapsmedia?

  • Wat is die geleenthede?

  • Voordat jy begin skryf

  • Hoe lyk 'n gemeenskapskoerantberig?

  • Onontbeerlike inligting vir elke joernalis

  • As jy oor mense skryf

  • Verskillende soorte berigte

  • Koerantprotokol - regskwessies, mediakonferensies, ondersoekende joernalistiek

  • Koeranttaal, leestekens en woorde as gereedskap

  • Paragrawe en slotopmerkings

  • Redigering

  • Koerantfotografie blitsgids

    Volledige studiepakket

    • O mvattende kursusnotas (60 bladsye)

    • 8 P raktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)

    • 3 Nuusfoto's

    • 2 Persklaar berigte met foto's wat na afloop van die kursus aan 'n publikasie voorgelê kan word

    • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

    • Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair    

    Gratis databasis: Gemeenskapskoerante

    Create a Mobile Site
    View Site in Mobile | Classic
    Share by: