Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Koerantjoernalistiek in 'n kits

  • Is jy 'n ywerige koerantleser?

  • Stel jy belang in die nuus?

  • Het jy 'n "neus vir nuus"?

  • Wil jy graag deel wees van nuusinsameling?

  • Wil jy jou naam in druk sien?

  • Mis jy nooit 'n belangrike gebeurtenis nie?

  • Is jy nogal bedrewe met die pen en soms met die kamera?

  • Hou jy daarvan om dieper te delf as wat ander mense op die oppervlakte kyk?

As jy nog altyd daarvan gedroom het om 'n koerantverslaggewer te wees, is hierdie jou geleentheid. Die kans dat jy ooit sonder genoeg werk sal wees, is bykans nul, want met elke gebeurtenis - hoe groot of klein ook al - is koerante altyd daar met die nuus in diepte.

Duur: 3 maande 

Modules: 3 modules

Kursusfooi: R2,500

Afbetalingsopsies

R1,250 X 2

R833 X 3

  • Geskiedkundige oorsig van koerante

  • Verstaan hoe die koeranthiërargie werk

  • Die drukproses

  • Vind uit wat nuus werklik is

  • Leer die funksies van die vier Ws + H en die omgekeerde piramide

  • Onderskei tussen berigte en artikels

  • Verstaan die regsreëls van die joernalistieke erekode

  • Weet hoe om kontakte op te bou en te behou

  • Sirkulasie en leserstal

  • Harde nuus, gewone nuus

  • Menslike stories

  • Koerantartikels

  • Rubrieke

  • Onderafdelings van koerantwerk - resensies, voorskoue, ontledings, opiniestukke

  • Toekoms van massamedia

  • Leer die korrekte protokol rondom die dekking van hofstories en mediakonferensies

  • Koerantfotografie 101

    Volledige studiepakket

      Omvattende studienotas (100 bladsye)

      • 10 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)

      5 Persklaar nuusberigte

      3 Nuusfoto's

      • Hulpdokumente

      • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

      • Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair    

      Gratis databasis: Koerante

    Create a Mobile Site
    View Site in Mobile | Classic
    Share by: