Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Is jy die tipe persoon wat méér as die daaglikse nuusdosis in die koerante moet weet?

Het jy altyd 'n honderd vrae nadat jy 'n nuusberig gelees het?

Of kan jy oombliklik insien dat daar 'n "storie agter die storie" moet en kan wees?

Sou jy dalk daarvan hou om 'n deeglik, goed-nagevorsde en interessante artikel te skryf wat die vollediger prentjie van 'n nuusstorie skets?

En hou jy daarvan om artikels oor mense en hul doen en late te lees?

Dan is hierdie net die kursus vir jou! Ons leer jou stap-vir-stap hoe om jou feature te beplan, na te vors en te skryf. En help jou boonop met raad en bystand om dit gepubliseer te kry.

Min artikelgenres verskaf die skrywer soveel tevredenheid as 'n feature wat deeglik aangepak is - en uiteindelik gepubliseer word.

Duur: 3 maande 

Modules: 5 modules

Kursusfooi: R1,500

Afbetalingsopsies

R750 X 2

R500 X 3

  • Inleiding tot die skryf van feature -artikels

  • Waarom is features anders as gewone artikels?

  • Tipes feature -artikels

  • Soek en ontwikkel idees

  • Navorsing

  • Onderhoudvoering vir features

  • Noodsaaklike elemente van die feature -artikel

  • Taalgebruik en struktuur

  • Redigeer jou artikel

  • Joernalistieke etiek

  • Regskwessies

  • Vind jou mark

    Volledige studiepakket

    • O mvattende kursusnotas (50 bladsye)

    • 5 praktiese skryfoefeninge

    • 1 vollengte persklaar glansartikel

    • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

    • Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair    

    Gratis databasis: Afrikaanse markte

    Create a Mobile Site
    View Site in Mobile | Classic
    Share by: