Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Lesers word gemaak, nie gekweek nie. En om dít reg te kry, moet kinders van jongs af gehelp word om 'n liefde vir boeke, lees en die geskrewe woord te hê. Skryf is 'n reuse deel van almal se lewe - ongeag of dit per hand of op die rekenaar gedoen word. Feit is, as 'n kind nie geleer word om goed te skryf nie, is daar 'n lewenslange agterstand. Dis waarom ons 'n paar gespesialiseerde skryfkursusse ontwikkel het om kinders te help om 'n liefde vir skryf te kweek. Ons kursusse is só ontwerp dat jou kind die maksimum inligting op 'n prettige, dog leersame, manier kan opdoen. En terwyl hy of sy besig is om hul skryfvaardigheid te ontwikkel of verbeter, kan hulle sommer sien dat om enigiets uit te dink en te skryf, niks minder as vet pret is nie! Hierdie kursusse is gewaarborg om jou kind se punte vir skryftake merkwaardig te verbeter en hulle voor te berei vir die lewe na skool wanneer skryf 'n belangrike rol sal speel.


Kinders

Kom ons skryf 'n Opstel

Kom ons skryf 'n Brief

Kom ons skryf 'n Storie


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: