Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Kom ons skryf 'n OPSTEL

Opstelle maak 'n groot deel van jou skryfwerk op skool uit. En soos jy ouer word, word die opstelle wat jy moet skryf meer. Dit is dalk 'n goeie idee om sommer nou te leer hoe om 'n opstel te skryf sodat jy in die hoërskool lag-lag die beste opstelle in die klas kan skryf. Dink net hoe lekker gaan jy voel as Juffrou jóú opstel vir die klas voorlees om vir hulle te verduidelik presies hóé 'n opstel eintlik geskryf moet word.


Hoe lank vat die kursus?

  2 weke

Hoeveel kos dit?

R150

Hoe lyk 'n goeie opstel?

Hoe kry jy jou idees wat jy wil neerskryf ?

Hoe begin jy om 'n opstel te skryf ?

Hoe lank moet jou opstel wees?

Wat moet jy alles in 'n opstel skryf?

Wat is alles in die boeksak?

1 Les wat jou alles leer van opstelle

'n Spellingboekie

'n Vorm wat jou help om jou opstel reg te skryf

Wat kry jy as jy klaar is?

'n Mooi sertifikaat waarmee jy by jou maats kan spog!

Hoe skryf jy in?

Klik op die koevert en stuur vir ons e-pos en ons stuur vir jou 'n inskryfvorm

OF

Klik op die potlood en skryf sommer dadelik in


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: