Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Die term kreatiewe skryfwerk word gebruik om sekere vorme van vindingryke of kunssinnige skryfwyses van ander algemene skryfwyses te onderskei.

Die gebied van kreatiewe skryfwerk is wyd en sluit baie verskillende formate en skryfgenres in. Die mees algemene beskrywing is egter dat dit ‘n doelgerigte poging is om níé die verbeelding van die skrywer óf die leser te beperk nie. Dit verskaf dus aan die skrywer ‘n wyse om sy gevoelens, emosies en gedagtes op ‘n kunstige wyse in te span.

Vanselfsprekend is kreatiewe skryfwerk heeltemal verskillend van ander skryfvorme soos tegniese skryfwerk, wetenskapsartikels of nuusjoernalistiek. Maar as jy kreatiewe niefiksie, 'n roman, kortverhale, gedigte, essays, novelles of wetenskapsfiksie wil skryf, is hierdie die blad vir jou.


Kreatief / Fiksie

Die ABC van Kortverhale

Basiese Poësiekursus

Poësietegnieke

Volledige Poësiekursus

Vonkfiksie ontlont

Skryf Kreatief!

Só skryf jy ‘n Novelle

Skryf 'n Roman

Skryf 'n Liefdesroman

Skryf 'n Kinderboek


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: