Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Skryf 'n Biografie

Jy lees selde, indien ooit, fiksie. Jou leesbehoeftes word slegs gestil deur niefiksie, maar veral biografieë van bekende mense.

Terwyl jy 'n biografie lees kan jy nie help om te wonder hoe so 'n boek geskryf word nie. Hoeveel navorsing verg dit? Hoeveel onderhoude het die skrywer gevoer? Hoe het hy sy onderwerp benader en toestemming gekry om die persoon se lewensverhaal te skryf?

Vandag is jy reg om daardie skrywer te wees waaroor ander mense net kan wonder. Jy voel die tyd is ryp om self 'n biografie aan te pak - en dit deur te voer totdat dit op die winkelrakke verskyn.

Met jóú naam as biograaf op die rugkant...

Duur: 5-10 maande 

Modules: 6 modules

Kursusfooi: R5,000

Afbetalingsopsies

R2,500

X 2

R1,667

X 3

R1,250

X 4

R1,000

X 5

R835

X 6

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: