Welkom by SA Vryskutskrywer - Selfstudiekursusse

As jy die soort van skrywer is wat verkies om algeheel onafhanklik te werk, is ons selfstudiekursusse nommerpas vir jou. Hulle is uiters bekostigbaar, kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp. En jy kan 'n selfstudiekursus algeheel op jou eie voltooi.


Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.

Of as jy dalk tog 'n mentor-opleier se individuele aandag wil benut, maar tyd is 'n wesentlike probleem, klik hier vir 'n BLITSKURSUS.


Die ABC van Tydskrifartikels - R350

Skryf briljante nuusberigte - R130

Onderhoudvoering 101 - R235

Vind jou tydskrifmark - R245

Fotojoernalistieke moets en moenies - R135

Verkoopbare artikelidees - R135

Skryf die PERFEKTE navraagbrief - R105

'n Boeiende inleiding vir jou artikel - R105

Artikelnavorsing in 'n kits - R220

Inleiding tot Fotojoernalistiek - R150

Formule vir Tydskrifartikels - R180

Christelike inspirasie-artikels - R350

Skryf dinamiese dialoog - R345

   Laat jou karakters lééf - R345

Behou jou perspektief - R160

Narratiewe fiksie: Vertellers - R150

Plot en Struktuur - R165

'n Goeie begin (roman) - R350

'n Goeie begin (kortverhaal/novelle) - R350

Poësietegnieke - R160

Skryf jou gedig - R160

Vonkfiksie - R135

Onderhoudvoering 101 - R205

Neem beter foto's - R135

Rubrieke - R205

Praktiese redigering - R450

Praktiese proeflees - R400

Korrespondensie in die kantoor - R195

Effektiewe tydbestuur - R205

Hoe om 'n blog te begin - R185

Google-soekgeheime - R185

Die geheim van kosfoto's - R195

Hoe om resepte te skryf - R185

Stel jou Familiestamboom op - R200

Elemente van kinderboeke - R200

Skep onvergeetlike 3D-karakters - R245

Storielyne vir kinderboeke - R350

Dialoog en beskrywing in kinderboeke - R200

Humor in kinderboeke - R135

Bou 'n onsigbare les in jou kinderboek - R150

Skryf 'n PRENTEBOEK vir kinders - R350

Skryf PO ë SIE vir kinders - R250

Skryf 'n NIE-FIKSIEBOEK vir kinders - R350

Kinderboeke: Vertellers en perspektief - R150

Spanning, aksie en klimaks  - R150

Hoe om 'n kinderboek te begin - R350

Kinderboek-beginnerspakket - R800

Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: