Welkom by SA Vryskutskrywer - Professionele Dienste

Hier by SA Vryskutskrywer word 'n groot deel van die dag daaraan bestee om maniere te vind wat vryskutskrywers se lewens kan vergemaklik. Alles wat ons aanbied is beproefde werkmetodes ... deur jare se ondervinding tot volmaaktheid gepoleer.

Ons het dus 'n aantal databasisse ontwikkel om jou in staat te stel om:

? jou werk maklik te verkoop of gepubliseer te kry; en

? jou selfvertroue 'n hupstoot te gee omdat jy presies weet wat van jou verlang word sover dit jou skryfwerk aangaan, asook watter verskillende opsies beskikbaar is.

Neem asseblief kennis dat onderstaande databasisse almal betrekking het op AFRIKAANS , tensy anders aangedui.

Databasis 1: 101 Afrikaanse tydskrifmarkte

  • 101 markte

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • skrywersriglyne

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R495

Databasis 2: Lys van uitgewers (slegs vir die Afrikaanse mark)

  • 60 uitgewers

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • tipe boeke

  • manuskripvoorleggingsriglyne

  • ingeboude soekfunksie

  • bykomende aflaaibare pdf-dokument

Prys: R695

Databasis 3 : Nasionale koerante

  • 25 nasionale koerante (Afrikaans & Engels)

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • aflaaibare pdf-dokument

   Prys: R95

Databasis 4: Afrikaanse koerante

  • 30 markte (slegs Afrikaans)

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • aflaaibare pdf-dokument

Prys: R65

Databasis 5 : Gemeenskapskoerante

  • 20 gemeenskapskoerante (Afrikaans/Engels) uit al nege provinsies

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • aflaaibare pdf-dokument

P rys: R125

Databasis 6: Kortverhaalmarkte

  • 2 0 markte

  • kontaknommers

  • name

  • postitels

  • e-posadresse

  • skrywersriglyne (indien beskikbaar)

  • aflaaibare pdf-dokument

Prys: R39 5

Vertel 'n vriend hiervan:

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Tuisblad Skryfkursusse Blitskursusse

Sluit venster


Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: