Welkom by SA Vryskutskrywer - Professionele Dienste

     Proeflees en redigering

Ons span professionele skrywers en taalversorgers staan gereed om jou teks af te rond en algeheel persklaar te maak. Ons kyk na alle soorte manuskripte en teks:

dokumente

boekmanuskripte

artikels

rubrieke

gedigte

essays

novelles

nuusvrystellings, nuusberigte

verhandelings

skripsies

referate

regsdokumente

korrespondensie


Kwessies wat tydens die redigeringsproses  gedek word:

  • lomp stelwyses wat verbeter kan word

  • omslagtige stelwyses wat verkort kan word

  • elegante Afrikaanse stelwyses in plaas van Engelse stelwyses

  • woorde of frases wat nie binne die konteks van die teks gepas is nie

  • konsekwentheid wat betref spelwyse van name, instansies, afkortings

  • feitelike korrektheid

  • enige ander aanbevelings wat die teks kan verbeter

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: