Welkom by SA Vryskutskrywer - Vrae en Antwoorde

Is SA Vryskutskrywer se kursusse geakkrediteer?


Nee, want dit sal veroorsaak dat ons die fooie aansienlik moet verhoog en dit beteken ons kursusse is buite die meeste aspirant-skrywers se bereik.

Ons reik wel ‘n Sertifikaat van Voltooiing uit as al die vereistes vir ‘n betrokke kursus nagekom is en help jou om jou eerste treë op jou vryskutpad te gee.

Sommige van ons skryfkursusse dra 'n waarborg dat jy direk na afloop van die voltooiing van die spesifieke kursus jou kennis kan toepas om onmiddellik artikels te kan verkoop of om redigeringswerk teen betaling te kan doen. Hierdie gewaarborgde kursusse word op die kursusblad met 'n waarborgteken aangedui.

Ons bied ook volledige na-kursus ondersteuning.


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: