Welkom by SA Vryskutskrywer - Vrae en Antwoorde

Hoe betaal ek die kursusfooie?


  • Ons bied 'n hele paar verskillende betaalopsies om ons kursusse binne bereik van enige belangstellende te plaas. Nadere besonderhede oor die betaalopsies kan op elke kursusblad gevind word, waar dit van toepassing is.

  • Jy kan die fooie vinnig en veilig elektronies betaal deur middel van enige van die aanlynbetaalopsies wat deur die Suid-Afrikaanse aanlynbetaalagent, PayFast , aangebied word, of jy kan deur middel van jou eie internetbankdiens (EFT) inbetaal.

  • Ons laat ook kontantbetalings toe, maar weens die hemelhoë bankkoste, aanvaar ons nie kontantinbetalings onder R150 nie.

  • Alle nodige inligting is op elke kursusblad aangebring en ook op fakture/rekeninge/kursusregistrasievorms wat uitgestuur word.


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: