Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapskis

Die SA Vryskutskrywer Skrywersalmanak word as 'n GRATIS geskenk aan elke nuusbriefintekenaar verskaf. Inligting wat in die 2014-weergawe vervat is dek die tydperk van Maart 2014 tot Maart 2015. Die 2015-almanak sal dus vanaf April 2015 tot Maart 2016 strek en behoort teen Februarie 2016 beskikbaar te wees.

Voorbeeld van inligting in die almanak opgeneem:

  • spesiale herdenkingsdae, -weke en -maande

  • nasionale vakansiedae

  • sportbyeenkomste

  • belangrike internasionale gedenkdae

  • Christelike gedenkdae

  • ander gelowe se belangrikste gedenkdae

  • Afrikaanse feesdatums

  • VN-dae

  • belangrike skoue en feeste

  • skoolkalender

  • skryfkompetisies

  • vryskut- en skrywersdae

  • te veel om op te noem, maar bevat bykans ál die inligting wat jy benodig om jou artikelidees betyds aan 'n publikasie te kan voorlê.

  • SA Vryskutskrywer se Skrywersalmanak is die enigste van sy soort in Suid-Afrika en natuurlik die enigste Afrikaanse een in die ganse heelal! En dis eksklusief beskikbaar aan nuusbrief -intekenare.

Vertel 'n vriend hiervan:
Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbrief

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons


Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: