Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapskis

Bruikbare wenke

Geeneen wat 'n skryfbesigheid bedryf of vryskut werk kan verby 'n bruikbare wenk kyk nie en ons hier by SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie. Wenke, wenke en nogmaals wenke is altyd meer as welkom in 'n vryskutskrywer se gestresde én gejaagde lewe en as jy 'n beproefde wenk met 'n mede-gestresde kollega kan deel sal ons dit met ope arms aanvaar.

Stuur enige bruikbare wenke per e-pos aan  en noem sommer of jy geneë is daarmee as ons jou naam en/of besonderhede by jou wenk publiseer.

Skryfwenke

Lokval vir 'n leser - lees hier

Tien wenke vir skrywers wat wil publiseer - lees hier

Aspirantskrywer? Dís wat jy nié mag doen nie - lees hier

Skryf 'n liefdesverhaal - lees hier

Mens kan self jou boek uitgee, maar... - lees hier

Fotowenke

’n Flits kan onvleiende skadu’s veroorsaak  - lees hier

Neem goeie kinderfoto's - lees hier

Driepote en digitale kameras - lees hier

Ultrawyehoekfoto's - lees hier

Die kamera maak nie die foto nie - lees hier

Volg ons op Pinterest

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Tuisblad Skryfkursusse Terug

Sluit venster

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: