Welkom by SA Vryskutskrywer - Slypskole

SA Vryskutskrywer het heelwat medewerkers en elkeen van ons se doelwit is dieselfde: om veral beginner-skrywers met raad en daad by te staan om hul skryfdrome te verwesenlik. Om hierdie ideaal te verwesenlik het SA Vryskutskrywer saamgespan met 'n paar Facebook-skryfgroepe - SA Skrywers , SA Kinderboekskrywers en SA Vryskutskrywer Skryfklub - om gereelde slypskole in die skryf van 'n roman en 'n kinderboek, asook 'n unieke poësietegniekekursus en 'n maandelikse rubriekslypskool, aan te bied.

Ons slypskole is deeglik, uiters bekostigbaar en gerieflik, want jy hoef nêrens heen te gaan nie; jy woon die slypskool via Facebook en e-pos vanuit die gerief van jou huis of kantoor by. En jy betaal maandeliks. Wat is makliker of meer bekostigbaar?


Poësieverrykingslypskool

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: