Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapskis

Storiekalender

Die 2012/13 SA Vryskutskrywer Skrywersalmanak word as 'n GRATIS geskenk aan elke nuusbriefintekenaar verskaf. Inligting daarin vervat dek die tydperk van Augustus 2012 tot Desember 2013.

Voorbeeld van inligting in die almanak opgeneem:

  • spesiale herdenkingsdae, -weke en -maande

  • nasionale vakansiedae

  • sportbyeenkomste

  • belangrike internasionale gedenkdae

  • Christelike gedenkdae

  • ander gelowe se belangrikste gedenkdae

  • Afrikaanse feesdatums

  • VN-dae

  • belangrike skoue en feeste

  • skoolkalender

  • vryskut- en skrywersdae

  • te veel om op te noem, maar bevat bykans ál die inligting wat jy benodig om jou artikelidees betyds aan 'n publikasie te kan voorlê.

  • SA Vryskutskrywer se Skrywersalmanak is die enigste van sy soort in Suid-Afrika en natuurlik die enigste Afrikaanse een in die ganse heelal! En dis slegs beskikbaar aan nuusbrief -intekenare.

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Tuisblad Skryfkursusse Terug

Sluit venster

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: