Welkom by SA Vryskutskrywer - Blitskursusse

As tyd 'n wesentlike probleem in jou besige lewe is, maar daar is tog aspekte van jou skryfwerk wat jy wil opknap of byleer, is ons blitskursusse net die oplossing. Die kursusse is kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp en duur slegs twee weke. Jy ontvang, soos met ons skryfkursusse, individuele terugvoering van jou persoonlike opleier, asook 'n Sertifikaat van Voltooiing nadat die blitskursus voldoende afgehandel is.


Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.

Of as jy voel dat jy liewer selfstandig en op jou eie wil voortgaan, kan jy hier klik vir ons SELFSTUDIEKURSUSSE . Die inligting is dieselfde, maar daar is nie persoonlike terugvoering van 'n opleier nie.

Blitskursusse - JOERNALISTIEK

 Die ABC van Tydskrifartikels

 Fooi: R

400

 Studiepakket: 10 bladsye kursusnotas:

· Hoe om 'n artikel te skryf

· Struktuur van ‘n artikel 

· Gebruik van kommentaar, aanhalings, feite

· Hoe om jou leser te "vang"

· Die inleiding, middel en slot

· 1 praktiese skryfoefening wat deur jou opleier nagesien word 

  Skryf briljante nuusberigte

   Fooi: R210

   Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas: ;

· Omgekeerde piramide nuusberig

· Struktuur van 'n nuusberig                                            

· Korrekte gebruik van kommentaar, aanhalings en statistiek

· Joernalistieke erekode

· Tipes berigte

· 1 praktiese skryfoefening wat deur jou opleier nagesien word 

  Onderhoudvoering 101

   Fooi: R285

   Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas: 

· Tipes onderhoude

· Hoe om 'n onderhoud te skryf

· Onderhoudsvoeringtegnieke                                            

· Voorbereiding vir 'n onderhoud

· Handige onderhoudswenke

· 1 praktiese oefening

· Ontleed die mark                                                      

· 'n Basiese storielyntemplaat vir enige kinderboek

· Skep 'n "storieplan"                                            

· Skryfwenke

· 2 praktiese skryfoefeninge wat deur jou opleier nagesien word

  Vind jou tydskrifmark

  Fooi: R2

8 5

  Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:

           · Hoe om 'n mark te ontleed  

· Belangrikste oorwegings

· Struktuur van 'n artikel                                            

· Wenke

· Tydskrifartikeltipes

· Pas jou artikel by jou mark?

· 2 praktiese skryfoefeninge wat deur jou opleier nagesien word

  Fotojoernalistieke moets en moenies

   Fooi: R185

   Studiepakket: 6 bladsye kursusnotas:

· Korrekte komposisie van foto's

· Kennerswenke

· Etiek en die fotojoernalis                                            

· Jou regte as fotojoernalis

· Fotowenke wat werk

· 1 praktiese oefening wat deur jou opleier nagesien word

 Verkoopbare artikelidees

 Fooi: R185

 Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:

· Maniere om artikelidees te kry

· Raamwerk vir 'n idee                                           

· Hoe om jou idee te beplan

· Verkoop éérs jou idee

· 1 praktiese skryfoefening wat deur jou opleier nagesien word

 Skryf die PERFEKTE navraagbrief

 Fooi: R155

 Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas: 

· Doel van 'n navraagbrief

· Elemente van 'n onweerstaanbare navraagbrief

· Hoe benader jy 'n redakteur?

· Noodsaaklike inligting vir jou brief

· Verkoop jouself

· 1 praktiese skryfoefening wat deur jou opleier nagesien word

 S kryf 'n boeiende inleiding vir jou artikel

 Fooi: R155

 Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:

· Elemente van die inleiding

· Onderskei tussen verskillende inleidings

·

Hoe om 'n boeiende inleiding te skryf

·

Hoe om jou leser "te vang"

· 1 praktiese skryfoefeninge wat deur jou opleier nagesien word

 Artikelnavorsing 'n kits

 Fooi: R300

 Studiepakket: 10 bladsye kursusnotas: 

 · Onfeilbare wenke vir navorsing 

· Aanlynbronne

· Beknopte databasis van handige instansies          

· Kopiereg verduidelik

· Pasop vir plagiaat

· 1 praktiese skryfoefening wat deur jou opleier nagesien word

 S
kryf inspirerende artikels vir die Christelike mark

  Fooi: R400

  Studiepakket: 10 bladsye kursusnotas: 

· Elemente van Christelike artikels

· Waar kry jy aanvaarbare idees?

· Korrekte gebruik van kommentaar, aanhalings en statistieke

· Struktuur van 'n Christelike artikel

· Hoe om jou leser te "vang"

· Die inleiding, middel, slot

· 1 praktiese skryfoefening wat deur jou opleier nagesien word

  Inleiding tot Fotojoernalistiek

  Fooi: R

200

  Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas: 

· Onderskei tussen fotograaf en fotojoernalis

· Noodsaaklike toerusting

· Werk metodies

· Basiese fotokomposisie

· Fotowenke wat werk

· 1 praktiese skryfoefening wat deur jou opleier nagesien word

 Gebruik 'n formule om artikels te skryf

Fooi: R 230

  Studiepakket: 6 bladsye kursusnotas: 

· Identifiseer verskillende tipes artikels

· Generiese artikelformule

· Korrekte gebruik van kommentaar, aanhalings en statistieke

· Hoe om jou leser te "vang"

· Die inleiding, middel, slot

· Artikeltipes

· 1 praktiese skryfoefening wat deur jou opleier nagesien word


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: