Welkom by SA Vryskutskrywer - Blitskursusse

As tyd 'n wesentlike probleem in jou besige lewe is, maar daar is tog aspekte van jou skryfwerk wat jy wil opknap of byleer, is ons blitskursusse net die oplossing. Die kursusse is kort en kragtig, dog gepak met die beste inligting oor elke onderwerp en duur slegs twee weke. Jy ontvang, soos met ons skryfkursusse, individuele terugvoering van jou persoonlike opleier, asook 'n Sertifikaat van Voltooiing nadat die blitskursus voldoende afgehandel is.


Indien jy reken dat jy eerder vir 'n volledige SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.

Of as jy voel dat jy liewer selfstandig en op jou eie wil voortgaan, kan jy hier klik vir ons SELFSTUDIEKURSUSSE . Die inligting is dieselfde, maar daar is nie persoonlike terugvoering van 'n opleier nie.

Blitskursusse - NIE-FIKSIE

  Onderhoudvoering 101

   Fooi: R285

   Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas: 

· Tipes onderhoude

· Hoe om 'n onderhoud te skryf

· Onderhoudsvoeringtegnieke                                            

· Voorbereiding vir 'n onderhoud

· Handige onderhoudswenke

· 1 praktiese oefening

· Ontleed die mark                                                      

· 'n Basiese storielyntemplaat vir enige kinderboek

· Skep 'n "storieplan"                                            

· Skryfwenke

· 2 praktiese skryfoefeninge wat deur jou opleier nagesien word

  Neem beter foto's

  Fooi: R18

5

  Studiepakket: 9 bladsye kursusnotas:

                             · Megapixels  

· Basiese fotokomposisie

· Wenke

· 1 praktiese oefening wat deur jou opleier nagesien word

  Rubrieke

   Fooi: R250

   Studiepakket: 14 bladsye kursusnotas:

                         · Definisie van 'n rubriek

·

Vereistes vir 'n rubriek

· Skryfwenke                                            

· Kenmerke van geslaagde rubrieke

·

Voorbeelde

· 1 praktiese skryfoefening wat deur jou opleier nagesien word


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: