Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Hierdie kursus is nommerpas vir jou as jy ... 

nie seker is in watter genre jy die lekkerste of graagste wil skryf nie; of

oortuig is daarvan dat jy 'n skrywer wil wees, maar die regte leiding benodig; of sommer net vir die lekker jou kreatiewe sy wil koester, oefen of ontwikkel om die beste skrywer in jou klas te word.

Dié kursus is volgepak met lekkerte. Hoewel ons jou steeds die fynere kunsies in elke genre wys, lê die klem beslis daarop om jou skryfvermoë te slyp met BAIE praktiese skryfoefeninge. En om jou die skryfproses te laat geniet! Hierdie is dus 'n kursus waarin jy van begin tot einde JOU stories sal skryf.

Kyk dus na onderstaande inligting en besluit waarvoor jy lus is of kans sien. Maar laat ons net aan die gang kom met jou skryfwerk!


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: