Welkom by SA Vryskutskrywer - Getuigskrifte

          Proeflees en redigering

Rianne van Vuuren: Die  artikel  wat  julle  vir  my  taalversorg  het is  toe by Litnet Akademies geplaas - http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=107783&cat_id=1905 . Dankie weer eens vir werklik goeie werk!

Stephan Naudé: Nadat ek my boek in die sweet van my aangesig klaargeskryf het, het ek nie geweet waar en hoe ek iemand gaan kry om die allemintige klomp bladsye - en woorde - te proeflees nie. Teen R35 per bladsy het dit op 'n aardige bedraggie uitgewerk en ek was nie verseker dat 'n uitgewer die manuskrip sou aanvaar nie. Leoni het 'n baie aanvaarbare plan vir my uitgewerk en die gehalte van die proefleeswerk was uitstekend. Ek sal SA Vryskutskrywer se proefleesdienste beslis honderd maal aanbeveel.

Vertel 'n vriend hiervan:

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Tuisblad Skryfkursusse Blitskursusse

Sluit venster

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: