Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Die grootste deel van 'n akademiese skrywer se lewe word in beslag geneem deur navorsing. Sonder navorsing kan jy nie 'n geloofwaardige tesis, skripsie of werkopdrag skryf nie. Maar ongelukkig is navorsing een van die moeilikste aspekte van skryfwerk.

  • Waar en hoe begin jy?

  • Waar moet jy soek?

  • Waarna moet jy soek?

  • Hoe gaan navorsing jou teks help?

Soveel aspekte, soveel moontlikhede. Dit lyk soms algeheel onmoontlik om te doen.

Dit is nie. Met ons beproefde navorsingsmetodes kan jy lag-lag jou navorsing afhandel én dit geniet. En 'n puik skripsie of tesis inhandig.

Duur: 6 weke

Modules: 1 module

Kursusfooi: R500

  • Hoe om navorsing te doen

  • Lees krities

  • Notas en ander navorsingsmetodes

  • Vermy plagiaat

  • Bibliografie

  • Korrekte gebruik van aanhalings, leestekens, grammatika

    Volledige studiepakket

    • O mvattende kursusnotas (20 bladsye)

    • 1 P raktiese skryfoefening - jou eie tesis/werkoprag/skripsie (wat deur jou opleier nagesien word)

    • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

    • Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

    • Inligtingsdokument: Gratis aanlynwoordeboeke     

    Create a Mobile Site
    View Site in Mobile | Classic
    Share by: