Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Is jy baie lief vir lees?

Het jy altyd 'n stapel boeke op jou bedkassie wat wag om gelees te word?

Lees jy boeke in enige genre ?

Is jy boonop bedrewe met woorde?

En hou jy daarvan om jou opinie te gee?

Indien jy “ja” op al bogenoemde vrae geantwoord het, is jy heel moontlik die ideale kandidaat om boekresensies vir koerante, tydskrifte, webblaaie of blogs te skryf. Teen betaling, natuurlik!

Boekresensies is 'n uitstekende vryskutloopbaan vir diegene wat passievol is oor boeke en skryfwerk. Klink dit soos die loopbaan vir jou?

Skryf dan onverwyld in vir ons vinnige, maar omvattende kursus en lees jou pad oop na sukses.

Duur: 2 maande 

Modules: 2 modules

Kursusfooi: R1,200

Afbetalingsopsies

R600 X 2

  • Wat is die funksie van 'n boekresensent?

  • Hoe word jy 'n boekresensent?

  • Vaardighede benodig

  • Hoe skryf jy 'n resensie?

  • Hoe lyk 'n geslaagde boekresensie?

  • Wat moet jy weet om te kan begin?

  • Waar kry jy boeke om te resenseer?

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (35 bladsye)

  • 3 P raktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)  

  • 1 Volledige boekresensie wat aan 'n publikasie voorgelê kan word

  • Boekresensietemplaat

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

• Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair    

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: