Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Het jy ‘n oor vir musiek?

Is jou familie en vriende altyd verstom jou wye musiekkennis ?

Ken jy die verskil tussen hip hop en boeremusiek? Of jazz en popmusiek?

En is jy boonop wel ter tale?

O ja, en wil jy betaal word om na musiek te luister?

Indien jy “ja” op al bogenoemde vrae geantwoord het, is jy heel moontlik die ideale kandidaat om musiekresensies te skryf. 

'n Vryskutloopbaan as musiekresensent is 'n uitstekende manier om jou liefde vir musiek en skryf te kombineer, terwyl jy dit saam kan uitleef. So waarom wag? Skryf sommer dadelik in vir ons vinnige, maar omvattende kursus en deel jou liefde en kennis vir musiek met die wêreld daarbuite.

Duur: 2 maande 

Modules: 2 modules

Kursusfooi: R1,000

Afbetalingsopsies

R500 X 2

  • Oorsig van Suid-Afrikaanse musiek

  • Hoe word jy 'n musiekresensent?

  • Vaardighede benodig

  • Hoe lyk 'n goeie musiekresensie?

  • Hoe begin jy?

  • Leer musiektaal

  • Begin 'n musiekblog

Volledige studiepakket

  • Omvattende kursusnotas (30 bladsye)

  • 3 P raktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)  

  • 1 Volledige musiekresensie wat aan 'n publikasie voorgelê kan word

  • Musiekresensietemplaat

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

• Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair    

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: