Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Kom ons skryf 'n BRIEF

Briewe is verskriklik belangrik in die lewe. Elke mens het een of ander tyd nodig om 'n brief te skryf. Dit maak nie saak of dit 'n brief aan 'n maatjie, jou ouers, ouma of oupa is nie - jy gaan dwarsdeur jou lewe briewe skryf - selfs al is dit net op jou rekenaar of selfoon.

Omdat ons weet jy gaan nog baie briewe in die eksamens ook moet skryf, het ons vir jou 'n kursus gemaak sodat jy tjoef-tjaf self jou briewe kan skryf - sonder om eers vir Mamma of Pappa of selfs Ouboet te vra om te help.

En dalk hou jy so baie daarvan om briewe te skryf dat jy sommer jou maats ook leer presies hoe dit gedoen moet word.


Hoe lank vat die kursus?

  1 week

Hoeveel kos dit?

R100

Hoe moet jou brief lyk?

Hoe begin jy 'n brief?

Wat moet jy in die brief skryf?

Hoe lank moet jou brief wees?

Wat is alles in die boeksak?

1 Les wat jou alles leer van briefskryf

'n Spellingboekie

'n Vorm wat jou help om jou brief reg te skryf

Wat kry jy as jy klaar is?

'n Mooi sertifikaat waarmee jy by jou maats kan spog!

Hoe skryf jy in?

Klik op die koevert en stuur vir ons e-pos en ons stuur vir jou 'n inskryfvorm

OF

Klik op die potlood en skryf sommer dadelik in


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: