Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Kom ons skryf 'n STORIE

Het jy 'n storie om te vertel? Kom ons skryf dan jou storie, want stories is pret en om stories te skryf is nog groter pret!

Het jy geweet dat om self stories te skryf jou kan help om stories wat deur ander mense geskryf is, beter te lees én te verstaan. En as jy jou eie stories skryf, leer jy om die beste skrywer in jou klas te wees.

Hoe lyk dit? Sien jy kans vir hierdie lekker uitdaging? Gaan ons 'n storie skryf?


Hoe lank vat die kursus?

  5 - 10 weke

Hoeveel kos dit?

R500

• Vir wie wil jy 'n storie skryf?

Wat is die begin van jou storie?

En die middel? Die einde?

• Hoe lyk jou karakters? Hou jy van hulle?

Waar speel die storie af?

Is daar 'n probleem in die storie? Indien wel, hoe kan jou karakters dit oplos?

Hoe dink jy gaan die storie eindig?

Wat is alles in die boeksak?

5 Lesse om jou storie stap-vir-stap te skryf

'n Spellingboekie

Vorms wat jou help om jou storie te skryf

'n Storiebord waarop jy jou eie storie kan beplan

Wat kry jy as jy klaar is?

'n Volledige storie en 'n mooi sertifikaat waarmee jy by jou maats kan spog!

Hoe skryf jy in?

Klik op die koevert en stuur vir ons e-pos en ons stuur vir jou 'n inskryfvorm

OF

Klik op die potlood en skryf sommer dadelik in


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: