Welkom by SA Vryskutskrywer - Kuberwinkel

Templ ate

Templet, sjabloon, templaat, vormbrief, patroon ...

Noem dit wat jy wil, maar niemand kan stry dat 'n templaat die lewe aansienlik makliker maak nie. Dis net soveel makliker om 'n beproefde "resep" te kan gebruik om dodelik  vervelige en tydrowende donkiewerk te doen.

Ons hier by SA Vryskutskrywer is geen uitsondering nie. Die kantoorrekenaar is propvol template om dinge makliker - en vinniger - te laat werk. Bo en behalwe vir eie gebruik ontwikkel ons gereeld template om vryskutskrywers ook te help. Kyk dus gerus hier rond na iets wat die werklewe vir jóú makliker kan maak.

O ja, en onthou om dikwels te kom loer want ons voeg gereeld nuwes by. Kontak ons gerus indien jy 'n spesifieke templaat benodig.

Ons template word so eenvoudig moontlik ontwerp sodat hulle dadelik gebruik kan word. Hulle is ook 100% funksioneel.

Beskikbare template sluit in:

  • Boektemplaat vir selfpublikasie - R180

  • Teksredigering - Redaksionele stylgids - R210

  • Persvrystelling - R100

  • Boekvoorstel - R120

  • Datum van vrystelling - R100

  • Familiestamboom - R100

  • Navraagbrief - R120

  • Uiterste wil en testament - R120

  • Vryskutkontrak - R150


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: