Welkom by SA Vryskutskrywer - Blitskursusse

As jy die tipe skrywer is wat verkies om onafhanklik te werk, is ons blitskursusse nommerpas vir jou.

  • Indien jy voel dat jy eerder vir 'n vollediger SKRYFKURSUS wil inskryf, kan jy hier klik.

  • En as jy dalk tog 'n mentor-opleier se individuele aandag wil benut, maar tyd is 'n wesentlike probleem, klik hier vir 'n SELFSTUDIEKURSUS .

Blitskursusbesonderhede

Die ABC van tydskrifartikels

Fooi: R 375

             Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas: 

· Hoe om 'n artikel te skryf

· Struktuur van 'n artikel                                            

· Korrekte gebruik van kommentaar, aanhalings

· Hoe om jou leser te "vang"

· Die inleiding, middel en slot

· 1 praktiese skryfoefening

Skryf briljante nuusberigte

Fooi: R 135

             Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:

· Omgekeerde piramide nuusberig                                                       

· Hoe om 'n berig te skryf

· Struktuur van 'n nuusberig                                            

· Korrekte gebruik van kommentaar, aanhalings en statistiek

· Joernalistieke erekode

· Tipes berigte

· 1 praktiese skryfoefening

Onderhoudvoering 101

Fooi: R265

             Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:                                               

· Tipes onderhoude                                                     

· Hoe om 'n onderhoud te skryf

· Onderhoudsvoeringtegnieke                                            

· Voorbereiding vir 'n onderhoud

· Handige onderhoudswenke

· 1 praktiese oefening

Vind jou tydskrifmark

Fooi: R275

             Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:                                         

· Hoe om 'n mark te ontleed                                                       

· Belangrikste oorwegings

· Struktuur van 'n artikel                                            

· Wenke

· Tydskrifartikeltipes

· Pas jou artikel by jou mark?

· 2 praktiese skryfoefeninge

Wenformule vir 'n persverklaring

Fooi: R125

             Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas                                         

· Onderdele van 'n persverklaring                                                       

· Verseker dat jou persverklaring gelees word

· Struktuur van 'n persverklaring                                            

· Korrekte gebruik van kommentaar en statistiek

· Noodsaalike inligting

· Wat moet jy uitlaat?

· 1 praktiese skryfoefening

Fotojoernalistieke moets en moenies

Fooi: R155

             Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:                                           

· Korrekte komposisie van foto's                                                       

· Kennerswenke

· Etiek en die fotojoernalis                                            

· Jou regte as fotojoernalis

· Fotowenke wat werk

· 1 praktiese oefening

Skryf die PERFEKTE navraagbrief

Fooi: R125

             Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:                                         

· Doel van 'n navraagbrief                                                       

· Hoe om 'n onwerstaanbare navraagbrief te skryf wat werk sal genereer

· Hoe benader jy 'n redakteur?                                            

· Noodsaaklike inligting vir jou brief

· Verkoop jouself

· 1 praktiese skryfoefening

Waar kry jy 'n verkoopbare artikelidee?

Fooi: R155

             Studiepakket: 6 bladsye kursusnotas:                                             

· Maniere om artikelidees te kry                                                       

· Pas jou idee by 'n publikasie

· Raamwerk vir 'n idee                                           

· Hoe om jou idee te beplan

· Verkoop éérs jou idee

· 1 praktiese skryfoefening

Skryf dinamiese dialoog

Fooi: R205

             Studiepakket: 7 bladsye kursusnotas:                                           

· Hoe skryf jy goeie dialoog?                                                       

· Die doel van dialoog

· Algemene reëls                                            

· Leesbaarheidstudie

· Hoe om jou leser "te vang"

· Die inleiding, middel en slot

· 2 praktiese skryfoefeninge

Laat jou karakters leef

Fooi: R305

             Studiepakket: 10 bladsye kursusnotas:                                         

· Funksie van fiktiewe karaters                                                       

· Eienskappe van karakters in 'n verhaal

· Beskrywing van karakters                                            

· Belangrikheid van name

· Hoe om jou karakters se persoonlikhede te ontwikkel

· Hoe om 'n karakterskets te doen

· 2 praktiese skryfoefeninge

Skryf 'n boeiende inleiding vir jou artikel

Fooi: R125

             Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:                                         

· Elemente van die inleiding                                                       

· Onderskei tussen verskillende inleidings

· Hoe om 'n boeiende inleiding te skryf                                            

· Hoe om jou leser "te vang"

· 1 praktiese skryfoefening

Artikelnavorsing in 'n kits

Fooi: R195

             Studiepakket: 7 bladsye kursusnotas:                                         

· Onfeilbare wenke vir navorsing                                                       

· Aanlynbronne

· Beknopte databasis van handige instansies                                            

· Pasop vir plagiaat

· Kopiereg verduidelik

· 1 praktiese oefening

Fiksie: Behou jou perspektief  

Fooi: R175

             Studiepakket: 7 bladsye kursusnotas:                                         

· Wat is 'n verteller?                                                       

· Kies 'n enkele verteller vir jou storie

· Wat is 'n fokalisator?                                            

· Span fokalisators in

· Wend verskeie vertellers aan

· 1 praktiese skryfoefening

Narratiewe fiksie: eerste of derde persoon vert elle r?

Fooi: R175

             Studiepakket: 6 bladsye kursusnotas:                                         

· Eerste persoon verteller                                                       

· Derde persoon verteller

· Alomteenwoordige verteller                                            

· 1 praktiese skryfoefening

Basiese formule vir 'n "ware lewensverhaal"-artikel 

Fooi: R165

             Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:                                         

· Definisie van lewensverhale                                                       

· Elemente van lewensverhale

· Skryfwenke

· Publikasie

· 1 praktiese skryfoefening

Korrespondensie in die kantoor

Fooi: R 185

             Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:                                         

· Effektiewe skryfstrategieë                                                       

· Moets en moenies van e-pos

· Die invloed van sakekorrespondensie                                            

· E-postemplate

· Jou skryfstyl

· Korrekte gebruik van leestekens, aanhalings, aanspreekvorme

· 2 praktiese oefeninge

Effektiewe tydbestuur

Fooi: R325

             Studiepakket: 11 bladsye kursusnotas:                                         

· Beginsels en tegnieke van tydbenutting

· Leer prioritiseer

· Tydverkwisters                                            

· Delegering

· Hanteer stres

· Dagbeplanning

· Meesterlys en ander lysies

· Leer om balans in jou lewe te kry

· 1 praktiese oefening

Skryf inspirerende artikels vir die Christelike mark

Fooi: R345

             Studiepakket: 10 bladsye kursusnotas:                                         

· Elemente van Christelike artikels                                                      

· Waar kry jy aanvaarbare idees?

· Korrekte gebruik van kommentaar, aanhalings en statistiek

· Struktuur van 'n artikel                                           

· Hoe om jou leser "te vang"

· Die inleiding, middel en slot

· 1 praktiese skryfoefening

Skryf briljante fiksie: Plot en struktuur                             

Fooi: R175

             Studiepakket: 5 bladsye kursusnotas:                                           

· Verskil tussen storie en plot                                                       

· Basiese eienskappe van 'n plot

· Struktuur van 'n plot                                            

· Beplan 'n plot

· 1 praktiese skryfoefening

Inleiding tot fotojoernalistiek

Fooi: R195

             Studiepakket: 8 bladsye kursusnotas:                                         

· Onderskei tussen fotograaf en fotojoernalis

· Noodsaaklike toerusting

· Werk metodies                                            

· Basiese fotokomposisie

· Fotowenke wat werk

· 1 praktiese oefening

Skryf 'n A+-werkopdrag       

Fooi: R155

             Studiepakket: 4 bladsye kursusnotas:                                           

· Navorsingmetodes en -wenke                                                       

· Skryfmetodes

· Korrekte gebruik van leestekens, aanhalings, bronne

· Byvoegsels en addendums 

· Struktuur van 'n werkopdrag

· 1 praktiese skryfoefening

Gebruik 'n formule om artikels te skryf       

Fooi: R195

             Studiepakket: 6 bladsye kursusnotas:                                           

· Identifiseer verskillende tipes artikels                                                       

· Generiese artikelformule 

· Korrekte gebruik van kommentaar, aanhalings en statistiek

· Die inleiding, middel en slot

· Tydskrifartikeltipes

· 1 praktiese skryfoefening

Betaalwyses

Veilige aanlynbetalings deur middel van kredietkaarte, internetbankbetalings, ens. word in samewerking met die Suid-Afrikaanse betaalagent, , aangebied. Indien jy eerder 'n direkte inbetaling by 'n bank of OTM wil maak - ons verskaf ook SA Vryskutskrywer se bankbesonderhede op aanvraag. En vir diegene in die buiteland wat sukkel om met 'n Suid-Afrikaanse betaalagent te werk, is daar 'n -funksie ook.


Het jy enige navrae?

Indien daar enigiets is waaroor jy nie duidelikheid het nie, of iets wat ons dalk nie op hierdie blad aangeraak het nie, kontak ons met jou navraag.

Vertel 'n vriend hiervan:


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Tuisblad Skryfkursusse Blitskursusse

Sluit venster

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: