Welkom by SA Vryskutskrywer - Medewerkers

Geen mens is 'n eiland op sigself nie . Hierdie woorde van die gevierde metafisiese Engelse digter, John Donne, bevat meer as net 'n titseltjie wysheid en dis waarom SA Vryskutskrywer ook nie alleen werk nie.

Ons het dus 'n handvol medewerkers nadergehark om te probeer verseker dat daar geen leemtes hoegenaamd in die skryf- en publikasieproses van veral nuweling-skrywers hoef te wees nie. En net om doodseker te maak, is daar 'n paar ander Afrikaanse medewerkers wat 'n eksklusiewe diens in Afrikaans lewer. SLEGS in Afrikaans.

Nie alleen ondersteun ons medewerkers skrywers vanuit hul eie geledere nie, maar wanneer ons saamspan om 'n nuwe konsep of diens aan te bied, maak ons voorwaar 'n gedugte span!



Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: