Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Miljoene mense wêreldwyd se grootste droom is om 'n boek te skryf. En net soveel miljoene glo vas dat hulle 'n "boek binne hulle het" - ongeag watter tipe genre. En daardie einste miljoene wil graag hul boeke gepubliseer kry en op winkels se rakke sien. Met hul name op die rugkant...

Indien jy ook so 'n droom koester kan ons en ons boekskryfkursusse jou heel moontlik bystaan totdat jóú boek in die topverkoperlyste pryk. Jy sal nooit weet as jy nie minstens probeer nie.

En wie weet? Dalk kan jy jou skryftalent, kennis en passie gebruik om 'n positiewe en wesentlike verskil in iemand se lewe te maak ...


Skryf 'n BOEK

Nie-fiksieboek

Skryf 'n Roman

Kookboek

Skryf 'n Kinderboek

Biografie

Novelle

DDS-boek


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: