Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk

SA Vryskutnetwerk DATABASIS


Besonderhede

E-posadres: kriskikis@gmail.com

Selfoon:  083 460 3749 

Dorp / Stad: Mosselbaai

Land woonagtig: Suid-Afrika

Professioneel

Media: Tydskrifte, koerante

Taalvaardigheid:

Afrikaans, Engels

Spesialiteitsveld:

Verslaggewing, taalversorging,
vertaling

Beroep:

Vryskutjoernalis en -fotograaf

Ondervinding / CV

• Ek is ’n afgetrede vryskutjoernalis.

• Ek het altesaam 41 jaar werkervaring in die joernalistiek. Daarvan was 24 jaar in die landbou.

• My ervaring sluit alle vorms van joernalistiek in, bv. verslaggewing, vertaling, redigering, proeflees, fotografie, bemarking en bestuur van ’n tydskrif.

• Hoewel Afrikaans my eerste taal is, is ek gemaklik met skryf, redigering, proeflees en vertaling in Engels.

• Die laaste vyf jaar van my loopbaan het ek my, as hoofsubredakteur van Plaas Media, toegespits op redigering, taalversorging, proeflees en vertaalwerk uit Afrikaans na Engels. Redigering in Afrikaans was ook deel van my posbeskrywing.

• Vir my is om korrek te skryf, goeie en korrekte taalgebruik en akkuraatheid ononderhandelbaar.

Ek is ook 'n fotograaf wat ook my landboujoernalistiek kan komplementeer. Ek neem veral natuur- en landskapfoto's, voëls, diere en makro-fotografie. Hoewel ek Afrikaanssprekend is, is ek ook gemaklik met die skryf, vertaal en redigering van Engelse kopie.

| Sluit aan |   Databasis    | SLEGS LEDE
Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: