Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk

SA Vryskutnetwerk DATABASIS


Besonderhede

E-posadres: julius.desmedt@gmail.com       

Selfoon:  083 495 6716

Internet- en sosiale media:

Dorp / Stad: Pretoria

Provinsie: Gauteng

Land woonagtig: Suid-Afrika

Professioneel

Media: Kortverhale, SEO-artikels, blogs, webbladsye

Taalvaardigheid:

Afrikaans, Engels

Spesialiteitsveld:

Redigering en proeflees (Afrikaans en Engels), skrywer

Beroep:

Vryskutredigeerder en -skrywer

Ondervinding / CV

Ek is ’n sakeman, skrywer, en onderwyser met ’n Nasionale Diploma in Administrasie, asook diplomas in kreatiewe sowel as kopieskryf. Ek het reeds verskeie kortverhale gepubliseer, en het ook al aan skryfkompetisies deelgeneem.

Ek is ’n lid van die Professional Editors’ Guild (PEG).

Redigeringskursus voltooi:

| Sluit aan |   Databasis    | SLEGS LEDE
Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: