Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutnetwerk

SA Vryskutnetwerk DATABASIS


Besonderhede

E-posadres: vryskutjoernalis@yahoo.com

Selfoon:   076 741 9498  

  Internet- en sosiale media:

Dorp / Stad: Germiston

Provinsie: Gauteng

Land woonagtig: Suid-Afrika

Professioneel

Media: Koerante, boeke, tydskrifte

Taalvaardigheid:

Afrikaans, Engels

Spesialiteitsveld:

Taalversorging, artikels skryf, niefiksie-skryfwerk, selfhelpboeke, geskiedenisboeke, navorsing, rubrieke, koerantberigte

Beroep:

S krywer

Ondervinding / CV

Ek is al vir baie jare in hart en siel 'n Afrikaanse skrywer...

As gepubliseerde vryskutjoernalis verskyn daar artikels van my in onder meer Huisgenoot , Rooi Rose , Sarie en Vrouekeur . In laasgenoemde die artikel: Net 'n siekte.   Dit word later deur die redaksie van Vrouekeur vir 'n moontlike ATKV-mediaveertjie benoem en alhoewel dit nie gerealiseer het nie, was dit nogtans vir my 'n veertjie in die hoed!

In November 2010 ontvang ek sertifikate na die voltooiing van verskeie SA Vryskutskrywer kursusse. 'n Praktiese kursus in artikels skryf , (met onderskeiding) waarvan genoemde artikel deel was van hierdie einste kursus. In September 2014, Basiese joernalistiek (ook met onderskeiding) en in Julie 2012 Rubriekskryf vir 'n bykomende inkomste .

In 2018 waag ek my hand aan my eerste twee boeke: Daar huil 'n kind in my! , (biografie), Rubrieke sonder brieke en gedurende 2019, Gedigte op die vleuels van musiek (met gratis CD - ek is ook digter, komponis en liriekskrywer). Al drie die boeke is deur Malherbe Uitgewers uitgegee.

Ek is beskikbaar vir onder andere skryfwerk in die joernalistieke veld, kreatiewe skryfstukke, asook nie-fiksie, gedigte, kopieskryf, die skryf van toesprake en ook as spookskrywer.

Kursusse voltooi:

| Sluit aan |   Databasis    | SLEGS LEDE
Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: