Welkom by SA Vryskutskrywer - Vryskutgereedskapkis

Klik op die posbeskrywing vir al die inligting .

Maak seker dat jy in jou aansoek noem wat die bron van die advertensie was, bv. pnet , bizcommunity , talent, ens .

Wees baie versigtig vir werkverskaffers of -buro's wat 'n deposito of aansluitfooi vereis voordat hulle jou wil help. Dit kan heel moontlik 'n slenter wees.

  • LET WEL: Alle eksterne internetskakeladresse word ter goeder trou geplaas en SA Vryskutskrywer kan geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige foutiewe eksterne skakels nie, asook enige skade wat sodanige eksterne skakels dalk aan 'n gebruiker se rekenaar mag aanrig nie, of enige misleidende inligting wat deur so 'n eksterne skakel verkry mag word nie.

  • Poste wat in die AFR -kolom 'n groen regmerkie het, dui daarop dat Afrikaans en/of tweetaligheid (Afrikaans en Engels) 'n vereiste is. 'n Vraagteken beteken ons kon nie vasstel watter hooftaal vereis word nie.

  • Omdat die meeste werkkennisgewings gewoonlik in Engels is en ook omdat bykans ALLE Afrikaanse skrywers ook maar in Engels werk, plaas ons die gegewens net soos wat ons dit ontvang om te verseker dat géén besonderhede verlore gaan nie.

  • SA Vryskutskrywer het NIKS met enige van die advertensies te doen nie. Ons plaas slegs die inligting. Alle verdere navrae rakende 'n pos moet aan die betrokke werkverskaffer (soos in die advertensie aangedui) gerig word.


Wat beteken die ikoon langs die posbenaming?

Vryskut

Permanent

 Tydelik / Deeltyds

Kontrak

AFR

Soort

Posbeskrywing

Ligging

Datum

geplaas

Aansoeke

sluit

Kaapstad
25 Januarie
Nie verstrek
Aanlyn
12 Desember
10 Februarie

Bygewerk:25-01-2024

Indien jy 'n werkgeleentheid vir 'n joernalis of skrywer (veral vryskut) beskikbaar het, stuur gerus die inligting aan ons vir plasing op hierdie blad, sowel as ons sosiale netwerkblaaie. Dis gratis. Kontak ons hier.

Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: