Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Hier's dit... jou toekoms!

Ons kenners het hul koppe bymekaar gesit en die perfekte kursus vir beginners uitgewerk. Ná voltooiing van dié kursus sal jy die basiese joernalistieke kennis onder die knie hê.

Dít sal jou in staat stel om te besluit of jy gaan hou by basiese joernalistiek en of jy dalk jou hand aan ons gevorderde en gespesialiseerde joernalistieke kursusse wil waag.

Die uitdagings en moontlikhede is werklik onbeperk! En jy kan met gemak en selfvertroue 'n loopbaan in joernalistiek verder ontgin.

Duur: 2 maande 

Modules: 5 modules

Kursusfooi: R1,600

Afbetalingsopsies

R800 X 2

Bondige agtergrondinligting van joernalistiek as genre

Oorsig van verdere joernalistieke moontlikhede

• I nleiding tot nuusberigte

Inleiding tot tydskrifartikels

Joernalistieke erekode

Etiek

Plagiaat

Wetlike kwessies

Kontrakte

Intellektuele eiendomsreg en kopiereg

    Volledige studiepakket

      Omvattende studienotas (80 bladsye)

      • 5 Praktiese skryfoefeninge (wat deur jou opleier nagesien word)

    • 1 Teoretiese aanlyneksamen

    • 1 Tydskrifartikel

    • 1 Nuusberig

    • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

    • Stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair    

    Spesiale verslag: Artikelformules wat wérk

    Toelatingsvereistes

    • Goeie skryfvaardighede

    • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

    • Geen vorige tersiêre kwalifikasie word benodig nie

    Slaagvereistes

    Minstens 65%


    Wil jy slegs aan 'n paar van jou skryfaspekte slyp en nie 'n volledige kursus doen nie? Ons het net die blitskursus om jou hiermee te help. Klik op die skakel om na ons BLITSKURSUS-blad herlei te word, en maak jou keuse.

    Blitskursusse


    Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


    Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

    Vertel 'n vriend van ons

    Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

    Create a Mobile Site
    View Site in Mobile | Classic
    Share by: