Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Die internet bied verskeie geleenthede vir vryskutskrywers. Nie alleen kan jy vanuit die gerief van jou tuiskantoor stories en artikels vir kliënte dwarsoor die wêreld skryf nie, maar deesdae kan jy die lonende beroep van proefleser- en redigeerder óók beoefen. Skrywers, uitgewers, mediamaatskappye, studente, korporatiewe instansies en reklame-agentskappe het altyd gekwalifiseerde proeflesers en/of redigeerders nodig om seker te maak hul tekste is onberispelik voordat dit die wye wêreld ingestuur word.


Redigering

Teksredigering

Volledige Proeflees en Redigering

Proefleeskursus

Selfredigering

Opknappingsproefleeskursus


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: