Welkom by SA Vryskutskrywer - Perskantoor

Volgens die bekende spreekwoord is geen nuus veronderstel om goeie nuus te wees. Ons verskil van hierdie siening ...

As daar géén nuus van ons kant af is nie kan niemand ons mos leer ken nie en dan is die hele droom van 'n uitgebreide netwerk vir Afrikaanse vryskutskrywers net 'n wens. Ons het dus besluit om op hierdie blad elke persvrystelling en belangrike nuusbrokkie te publiseer. Hier kan jy alles omtrent ons uitvind wat dalk nie elders op die webblad verskyn nie.


Perskantoor

 2009 

November : SA Vryskutskrywer se LinkedIn -blad word gestig. Gaan volg ons gerus hier ook.

November : SA Vryskutskrywer se Facebook -blad word gestig. Word 'n aanhanger by @savryskut .

November : SA Vryskutskrywer se X -blad word gestig. Volg ons by @vryskutskrywer .

Oktober : 'n Taalwenkdiens word begin waar skrywers taaltameletjies opgelos kan kry. Lees verder...

Oktober : Praag se bekendstelling van SA Vryskutskrywer - lees die berig hier .

Oktober : SA Vryskutskrywer word amptelik met 'n tussentydse webtuiste van stapel gestuur. Meer as 1 420 besoekers besoek die webtuiste binne die eerste week.

Oktober : Lees SA Vryskutskrywer se bekendstellings-persverklaring hier .

Augustus : Die eerste proefwebblad word op die internet gepubliseer en 780 besoekers maak 'n draai tydens dié oefenlopie.

April : Die idee vir SA Vryskutskrywer word gebore omdat daar nêrens enige werklik doeltreffende hulpmiddels uitsluitlik vir Afrikaanse vryskutjoernaliste beskikbaar is nie.


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: