Welkom by SA Vryskutskrywer - Perskantoor

Volgens die bekende spreekwoord is geen nuus veronderstel om goeie nuus te wees. Ons verskil van hierdie siening ...

As daar géén nuus van ons kant af is nie kan niemand ons mos leer ken nie en dan is die hele droom van 'n uitgebreide netwerk vir Afrikaanse vryskutskrywers net 'n wens. Ons het dus besluit om op hierdie blad elke persvrystelling en belangrike nuusbrokkie te publiseer. Hier kan jy alles omtrent ons uitvind wat dalk nie elders op die webblad verskyn nie.


2010

 2011 

September: Ons stel 'n aantal Spesiale Verslae beskikbaar om skrywers met spesifieke aspekte van hulle skryfwerk te help. Lees meer...

September : Ons begin 'n diens vir amateurskrywers waar ons kenners kry om gedigte, kortverhale en artikels te lees om vas stel of hulle potensiaal het en indien wel, waarheen hulle gestuur kan word vir publikasie. Meer inligting...

Augustus :  Ons Selfstudiekursusse is gewaarborg om jou konstruktief met jou skryfwerk te help. Gaan kyk hier ...

Augustus: 5 Redes waarom aanlynstudies werk. Lees volledige artikel...

Junie: Ons Blitskursusse sal jou vinnig aan die skryf kry; veral as jy nie genoeg tyd beskikbaar het om maande aan 'n kursus te bestee nie. Lees verder...


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: