Welkom by SA Vryskutskrywer - Perskantoor

Volgens die bekende spreekwoord is geen nuus veronderstel om goeie nuus te wees. Ons verskil van hierdie siening ...

As daar géén nuus van ons kant af is nie kan niemand ons mos leer ken nie en dan is die hele droom van 'n uitgebreide netwerk vir Afrikaanse vryskutskrywers net 'n wens. Ons het dus besluit om op hierdie blad elke persvrystelling en belangrike nuusbrokkie te publiseer. Hier kan jy alles omtrent ons uitvind wat dalk nie elders op die webblad verskyn nie.


2019

 2020 

Maart: Ons spiksplinternuwe webblad is uiteindelik gereed en op die 'net. Ons het onder meer 'n hele aantal nuwighede ingewerk en ons beskikbare kursusse staan tans op 63. Gaan kyk gerus hier wat ons alles aanbied.

Maart: 'n Toegewyde vryskutnetwerkdiens, aangebied deur SA Vryskutskrywer, word van stapel gestuur om joernaliste en skrywers te help om meer geredelik werk te kry. Meer inligting.

Maart : Bietjie nuttelose statistiek: ons webblad wys reeds 911 000 besoeke. Amper by 'n miljoen!


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: