Welkom by SA Vryskutskrywer - Perskantoor

Volgens die bekende spreekwoord is geen nuus veronderstel om goeie nuus te wees. Ons verskil van hierdie siening ...

As daar géén nuus van ons kant af is nie kan niemand ons mos leer ken nie en dan is die hele droom van 'n uitgebreide netwerk vir Afrikaanse vryskutskrywers net 'n wens. Ons het dus besluit om op hierdie blad elke persvrystelling en belangrike nuusbrokkie te publiseer. Hier kan jy alles omtrent ons uitvind wat dalk nie elders op die webblad verskyn nie.


2020

 2021 

Junie: Malvory Adams , wat in 2020 SA Vryskutskrywer se Skryf 'n Nie-fiksieboek kursus voltooi het se proefboek, wat ook  deur ons geredigeer is, Als is nie net swart en wit , word deur Naledi gepubliseer.

Februarie: SA Vryskutskrywer en SA Skrywers se aanlyn slypskole skop af met heelwat aspirant-skrywers wat hul pandemie-voosheid wil afskud.


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: