Welkom by SA Vryskutskrywer - Perskantoor

Volgens die bekende spreekwoord is geen nuus veronderstel om goeie nuus te wees. Ons verskil van hierdie siening ...

As daar géén nuus van ons kant af is nie kan niemand ons mos leer ken nie en dan is die hele droom van 'n uitgebreide netwerk vir Afrikaanse vryskutskrywers net 'n wens. Ons het dus besluit om op hierdie blad elke persvrystelling en belangrike nuusbrokkie te publiseer. Hier kan jy alles omtrent ons uitvind wat dalk nie elders op die webblad verskyn nie.


2016

 2017 

Desember : Anne Marais bespreek SA Vryskutskrywer saam met 'n aantal ander kuberopleidingsinstansies in Vrouekeur van Desember 2017. Lees deel 1 van E-Leer - die neiging van die toekoms hier en deel 2 hier .

September: Nuwe kortverhaalbundel deur SA skrywers bekendgestel. Lees Netwerk24 se berig hier of laai die pdf-lêer hier af.

Maart: Ink Skryf in Afrikaans en SA Vryskutskrywer bied saam drie skryfkompetisies aan. Al drie kompetisies is 'n reuse sukses en inspireer vele ander amateur-skrywers om ook die daad by die woord te voeg en te begin skryf.


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: