Welkom by SA Vryskutskrywer - Vrae en Antwoorde

Watter gratis dienste is beskikbaar?


Omdat ons gestig is om mede-vryskutskrywers by te staan, bied ons verskeie gratis dienste soos:

  • 'n nuusbrief spesifiek vir vryskutskrywers - gepak met nuttige inligting en bedryfsnuus, asook skryfwenke en -hulp;

  • skryfwenke waarby enige vryskutskrywer kan baat vind;

  • 'n verskeidenheid gratis dokumente en rekenaarprogramme waarmee enige vryskutskrywer 'n besigheid makliker sal kan bedryf;

  • afdelings waar jy op die hoogte kan bly met die jongste bedryfsnuus , skryfkompetisies , boekenuus , taalwenke , bladskakels , en skryfaanhalings ;

  • 'n ideesbank waar jy gratis storie-idees kan aflaai om self verder te ontwikkel;

  • werk smoontlikhede wat ons so op datum moontlik probeer hou;

  • hulp vir diegene wat vasbrand as hulle iets in Engels moet skryf;

  • 'n blog met nuttige artikels oor Afrikaanse skryfwerk en die vryskutskrywerslewe;

  • 'n skryfklub waar jy jou vernuf as skrywer teen jou kollegas en vriende kan meet of sommer net regtig pret met die pen kan hê;

  • inligting oor al die skryfloopbane wat daar beskikbaar is;

  • 'n unieke skrywersalmanak om jou te help om artikels en stories vooruit te beplan;

  • muurpapier vir jou rekenaar.


Vertel 'n vriend hiervan: Kontak ons


Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig.

Vertel 'n vriend van ons

Sluit venster Skryfkursusse Blitskursusse

Create a Mobile Site
View Site in Mobile | Classic
Share by: